Gemeentes in Namibië skenk oorweging aan die opleiding van predikante
Geskryf deur ds Neil Prinsloo
Groeiende probleme om predikante te beroep
Die ses kerke, Gereformeerde Kerke Aranos, Biermanskool, Khomas Hochland, Namib-Kus, Otjiwarongo en Outjo, is bewus van die groeiende probleme wat alle kerke in Namibië ondervind met die beroeping van bedienaars van die Woord uit die buiteland. Op hierdie stadium is almal afhanklik van predikante uit die [...]