8 Februarie 2010
Geskryf deur ds Slabbert Le Cornu
1. Luther se regverdigingsleer
In die begin van die 16de eeu worstel ‘n Duitse monnik met die baie belangrike vraag: “Hoe vind ek ‘n genadige God?” Die antwoord vind hy na jare van sieleworsteling en stryd in die Heilige Skrif, spesifiek Rom 1:17 “Want die geregtigheid van God word [...]
28 Januarie 2010
Geskryf deur Ds S le Cornu
Inleiding
In 2009 was dit die 500-jarige herdenking van die Franse hervormer, Johannes Calvyn (1509-1559) se geboortedag. Met sy bediening en werke het hy ‘n groot impak gehad op die geskiedenis van die kerke, wêreldwysd, wat ‘n gereformeerde belydenis as grondslag het.
Dit is daarom belangrik om sy werke te bestudeer, [...]
27 Januarie 2010
Hy was ‘n baie belangrike Frans-Switserse Protestantse teoloog en hervormer. Hy kom iewers tussen 1529 en 1532 skielik tot bekering en hy breek met die Rooms- Katolieke Kerk. Nadat hy die rektor van Collège Royal, Nicolas Cop, gehelp het met sy intreerede waarin om Reformasie binne die kerk gevra word, moes hy ondergronds gaan. Na [...]
4 Januarie 2010
Geskryf deur Ds S le Cornu
In die Heilige Skrif staan daar: “Laat ’n ander jou prys en nie jou eie mond nie; ’n vreemde, en nie jou eie lippe nie.” (Spr.27:2)
Die merkwaardigheid en belangrikheid van Johannes Calvyn, as vriend of vyand, kan juis gesien word in wat ander mense van hom gesê het [bron: John [...]
3 Desember 2009
deur Alwyn Bezuidenhout
Inleiding
Daar word gereeld beweer dat die Reformatore geen ywer vir sending gehad het nie. Hulle het miskien, so word beweer, die evangelie soos verkondig deur die apostels herontdek, maar by hulle het die sendingywer van die apostels ontbreek. Robert Bellarmine (1542-1621), Roomse teoloog tydens die Reformasie, voer aan dat een van die [...]